Al ons stories is terug en hierdie keer in die vorm van aktiwiteitsboekies! Ons was so geïnspireerd deur hoe lekker ons maatjies saam speel dat ons nog ’n medium van pret vir hulle wil verskaf! Ouers kan self die boekies by die huis uitdruk en die oorwurm-maatjies kan inkleur, teken en self hul boekie aanmekaar sit. Nou kan julle kleingoed al ons karakters se stories oor en oor lees. Versamel al die boekies in 'Die Oorwurms' se eerste reeks!
 
Al 6 boekies is te koop as n bundel vir R90 elk en hier is die stappe om dit in die hande te kry! Kliek op die skakel hieronder en stuur dan jou POP skermgreep na oorwurmwinkel@gmail.com