• Instagram

Draai daar dalk ‘n deuntjie aanhoudend in jou oor? Of hoor jy soms ‘n melodie eenvoudig oor en oor? Wel... daar is twee klein wurmpies wat bly binne jou oor en hulle vertel stories en sing liedjies wat maatjies oor en oor wil hoor. Die wurmpies se stories is oorspronklik Afrikaans en eindig met ‘n liedjie wat selfs vir ouma sal laat dans! Kom ons oefen om te luister en ook om te verstaan. Kom ons luister na die wurmpies en sing dan almal saam!

 

aktiwiteite

Takkie

die

Brakkie

Rosie

die

Reënboogperd

Willem

die

Wurm

Jasmyn

die

Konyn

Frikkie

die

Pikkie

Dolf

die

Wolf

Hasie-Hop
Hasie-Hop Dans
 

Sluit aan om al die nuutse nuus te ontvang

Epos: oorwurms@gmail.com           Kaapstad, South Africa